Wonder bo wonder

Jy kan se dis als per toeval, dis maar soos dit is

twee mense wat mekaar ontmoet, deur die noodlot so beslis

Ek was al vantevore hier waar ons ons bevind

waar mens ewigdurend trou beloof

maar jy weet jys later onbemind

maar jy trek my soos die maan, die gety se eb en vloed

jy laat my dalk weer glo, en jy gee my dalk weer moed

want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan

hoe vat ons nou hierdie ding verder, en hoe keer ons dit dan.

wonder bo wonder uiteraard onbeman

as alles weer in mekaar inval, sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel

so word n mens versigtig, so word n mens katvoet wys

as almal iewers heengaan, bly jy dikwels tuis

want jyt later te veel letsels, wat soos soewenirs die hart laat huiwer

en versigtig maak jy hou hom liefs apart……..

Advertisement

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.